Donasies / Skenkings
Vennote
Projekte
Hoe om betrokke te raak - Druk op Die Skakel vir meer inligting

Ter nagedagtenis aan ons geliefde Voortrekker • Wyle Zanè De Jager • Rus in vrede 🕊️

Soekresultate & Nuus

Vrywaring:
Neem asseblief kennis dat enige kommentaar of inligting wat in hierdie artikels verskaf word, nie as mediese, regs- of sielkundige advies beskou moet word nie. Die inligting wat verskaf word, is die mening of insette van die skrywer of outeur soos aangedui. Tensy die outeur uitdruklik as “Org Meyer Voortrekkers” aangedui word, verteenwoordig die inhoud nie noodwendig die standpunte of beleid van Die Voortrekkers nie. Dit dien slegs as algemene leiding en inligting. Raadpleeg asseblief ’n gekwalifiseerde professionele persoon vir advies wat op u spesifieke omstandighede van toepassing is.

Grondpad Vellies Geskenkbewys vir Donasies
Na vier maande van donasies vra, is ons opgewonde om aan te kondig dat Kathey Hartley van Alberton die wenner is van die Grondpad Vellies geskenkbewys! Phillip-William Kühn van Laerskool President Steyn het die meeste donasies ingesamel en ook 'n geskenkbewys ontvang. Dankie aan almal vir julle ondersteuning!
Org Meyer Voortrekkers Vier Tweede Verjaarsdag met Groot Gees!
Die Org Meyer Voortrekkers het hul tweede verjaarsdag gevier met kolwyntjie-versiering, lyn-dans deur Eben Meyer, en 'n fliekvertoning van "Inside-Out 2" met popcorn. Dit was 'n middag/aand vol pret en vriendskap!