Heemraad
Die Voortekkers se Program
By Die Voortrekkers verwelkom ons volwassenes wat hul roeping wil uitleef deur hul tyd, vaardighede en energie aan te wend om ons jeug te help groei.
Wat is 'n Heemraadslid?
'n Heemraadslid is gewoonlik 'n ouer of volwassene wat betrokke raak by 'n kommando om ondersteuning te bied.
Heemraadslede word geregistreer, kan opleiding ontvang, dien op die kommandobestuur, en help met aktiwiteite soos bepaal deur die span.
Nie almal is uitgeknip om 'n offisier te wees nie - maar ons het jou steeds nodig.
Hoe kan jy as Heemraadslid 'n Verskil maak ?
Daar is baie maniere waarop jy 'n verskil kan maak:
So kan jy help:
Selfs al het jy kundigheid in net een spesifieke area, is daar plek vir jou in ons span.
As jy nie elke keer beskikbaar is nie, is dit ook reg so - elke bydrae help.