Kursus & Kentekens
Ons Voortrekkerdrag is 'n groot deel van ons beeld aan die publiek en moet daarom korrek, netjies, met respek en ooreenkomstig die reglement gedra word. (Voortrekkdragreglement (Hoofstuk 26))
Het jy geweet.
- dat slegs die amptelike blou, rooi of wit of tweekleurige gholfhemp met die Voortrekker-wapen geborduur, soos in voorraad gehou word by die Voriemôl, gedra mag word wanneer jy geklee is in aktiewe Voortrekkerdrag.
- dat die tweekleur feeshemp van 2006 nie amptelike aktiewe drag van Die Voortrekkers is nie.
- dat die Voortrekkerserp wat deel is van Verkennerdogters of dames offisiere se formele drag slegs om die nek gedra mag word.
- dat Spesialisasie kentekens slegs in drie rye op jeuglede se erkenningsbaadjies aangewerk mag word. Indien die geval van Penkoppe en Drawwertjies, waar die erkenningsbaadjie vol is, word in gevalle waar die junior en senior spesialisasie verwerf is, bv. fietsryer en fietskunde, die junior kenteken verwyder om plek te maak vir die senior kenteken. Indien al die junior kentekens vervang is, kan al die graad 1 kentekens afgehaal word en deur ander kentekens vervang word. Die beginsel van behou die mees senior kentekens geld dus.
- dat broeke of rompe van denim materiaal nie deur Verkenners of Offisiere gedra mag word as formele drag nie.
- dat kentekens soos in voorraad gehou word by die Voriemôl slegs op Voortrekker erkenningsbaadjies aangewerk kan word.
- dat slegs geborduurde lapkentekens (soos bevoorraad deur die Voriemôl) gedra mag word op erkenningsbaadjies, behalwe die naambalkie by Staatmakers en Offisiere.
Erkenings Baadjie uitleg
Penkoppe / Drawwertjies & Verkenners
LW. Dat daar 'n paar verskille is tussen PD en Verkenner Baadjies. Vir meer Inligting praat asseblief met jou Offisier.
Offisiere / Staatmakers / Heemraad
Algemeen
Lidmaatskap
Gebied
Groep
Penkop (Seuns Gr 0 - 7)
Drawwertjie (DogtersGr 0 - 7)
Verkenner (Seuns & Dogters - Gr 8 - 12)
Staatmakers
Heemraad
Offisier
Diens Jare
1 Jaar
2 Jaar
3 Jaar
4 Jaar
5 Jaar
10 Jaar
15 Jaar
20 Jaar
25 Jaar
Nasionale toekennings
Voorslag
Hoofleierswag
Presidentsverkenner
Medaljes
Medalje vir Besondere Diens op Staatmakervlak
Medalje vir Besondere Diens op Gebiedsvlak
Medalje vir Besondere Diens op Gemeenskapsvlak
Medalje vir Besondere Diens op Nasionale vlak
Dekorasie vir Buitengewone Diens op Nasionale vlak
Leierskap
Penkoppe & Drawwertjies
x 3 = Kommandojeugleier
x 2 = Spanleier
x 1 = Adjunkspanleier
Verkenners
1. Verkenners
x 3 = Kommandojeugleier
x 2 = Spanleier
x 1 = Adjunkspanleier
2. Oordjeugleier
x 3 = Oordjeugleier
x 2 = Adjunk Oordleier
3. Gebiedsjeugleier
x 3 = Gebiedsjeugleier
x 2 = Adjunk Gebiedsjeugleier
Staatmakers
1. Staatmakergroep as Veldkortnetskap in ‘n Voortrekkerkommando
x 3 = Groepleier
x 2 = Adjunkgroepleier
2. Staatmakergroep los van ‘n Voortrekkerkommando
x 3 = Groepleier
x 2 = Adjunkgroepleier
Veldkornetskap / Kommando / Oord Dagbestuur / Gebied Dagbestuur & Hoofdagbestuur
Veldkornetskap
x 3 = Veldkornet
x 2 = Adjudant
Kommando
x 3 = Kommandoleier
x 2 = Adjunkkommandoleier
Oord Dagbestuur
x 3 = Oordleier
x 2 = Adjunkoordleier
Gebied Dagbestuur
x 3 = Gebiedsleier
x 2 = Adjunkgebiedsleier
Gebiedskakeldraer
x 3 = Gebiedskakeldraer
x 2 = Adjunkgebiedskakeldraer
Hoofdagbestuur
x 3 = Hoofleier
x 2 = Adjunkhoofleier
Hoofskakeldraer
x 3 = Hoofskakeldraer
x 2 = Adjunkhoofskakeldraer
Kursus kentekens van Offisiere
1. Intree Kursus
2. Spanhantering
3. Bestuur
4. Kulturele Leierskap
5. Leierseminaar (SPESOP)
6. Spanhantering /SM's
Graadwiel-Kenteken vir Jeuglede
Die toekenning word aan die einde van die jaar deur ‘n Kommandobestuur gemaak nadat die Kommandobestuur van oordeel is dat die betrokke jaar se graadwielwerk suksesvol afgehandel is behalwe die Graad sewe (7) graadwiel (dagbreek) wat voor die Voorslag-kamp toegeken moet word.
Penkoppe & Drawwertjies (Laerskool)
1. Graad 0
2. Graad 1
3. Graad 2
4. Graad 3
5. Graad 4
6. Graad 5
6. Graad 6
6. Graad 7
Verkenners (Hoërskool)
1. Graad 8
2. Graad 9
3. Graad 10
4. Graad 11
Kentekens / Spesialisasies - Jeug
Junior PD Kentekens / Spesialisasies
Afrikanerskap
Rol die Wiele
Burgerskap
Christenskap
Dienaar/Leierskap
Vaardighede
Druppels
Blare
Wikkel
Plaasjapie (A)
Eina
Vonkies
Kamprakkers (A)
Afrikanerskap
Lekker Sing (B)
Dias (A)
Spele (B)
Burgerskap
Padveiligheid (A)
Christenskap
Kind van Jesus (B)
Dienaar/Leierskap
Selfsorg (A)
Vaardighede
Ek Weet (A)
Klein Kokkedoor (A) - Junior Kok
Tuinier (A)
Seepret (B)
Ou-Kaap (B)
Taalpret
Seewaarneming (B)
Dierewaarneming (A)
Veldkook (A)
Versamelkuns 1
Kuiertyd (A)
Knope (B)
Noodhulp (A)
Waterveiligheid (A)
Hoor My (A)
Beroepe uit die Bybel (B)
Plantwaarneming (A)
Seeplante (B)
Volkspele (B)
Immigrante (B)
Toeka (C)
Godsdiens 1 (B)
Spoorkennis (B)
Fietsry (A)
Handwerk (B)
Seeversamelkuns (B)
Kokkedoor (A) (Die Kok)
Paraatheid 1 (B) (Junior)
Senior PD Kentekens / Spesialisasies
Plantekennis (B)
Seekennis (C)
Ruimtewaarneming (B)
Omgewingskennis (B)
Dierekennis (B)
Gestremdhede (B)
Sang (B)
Gasheer/Gasvrou (B)
Versamelkuns 2
Anglo Boere-oorlog 1 (B)
Groepspele (B)
My Taal
Groot Trek (B)
Waterfiksheid (B)
Noodhulp 2 (B)
Vasbyt (C)
Ons Erfenis 1 (B)
Spanseremonies (B)
Boeresport
Delwerye
Godsdiens (B) 2
Plaaslewe (B)
Onthaal (B)
Touwerk (C)
Kampeerder
Handvaardighede
Fietskunde
Roeikuns
Weerkennis
Varswaterdiere (C)
Seediere (C)
Moederaarde (B)
Ekosorg
Voëlwaarneming (C)
Brandweer
Anglo Boere-oorlog 2
Afrikandertradisies
Beeldende Kunste
Kampkook
Kus Ekosorg
Ons Erfenis 2
Persoonlike Versorging
Gedenkwaardighede
Kommunikasie
Musiek en Sang
Paraatheid 2 (Senior)
Redding
Ruiterkuns
Riviermondings
Staptogte
Sterrekunde
Spoorsny
Seremonies
Varswaterhengel
Versamelkuns 3
Volksdanse
Vleilande
Afrikanerkind
Godsdiens 3
Strandbewustheid
Erfgrond
Medemens
Veldbewustheid
Waterbewustheid
Verkenner Kentekens / Spesialisasies
Vir die Verkenners is die Spesialisasies opgedeel in kategorieë. Hier kan jy die spesialisasies per kategorie sien.
Afrikaanse taalgeskiedenis
Afrikaner Volksdanse
Afrikanererfenis
Afrikanergeskiedenis
Afrikanertradisies
Anglo Boere-oorlog
Dorslandtrek
Erfenisbewaring
Familiekunde (Genealogie)
Kampvuurkonsert
Nasionale gedenkwaardighede
Sang
Tradisionele spele
Verfbal
Volkspele
Brandweer
Burgerskap
Digitale burgerskap
Herwinning
Jagkuns en Wildbeheer
Kampbeveiliging
Kuswag
Natuurbewaring
Seekunde
Selfbehoud - Land
Selfbehoud - Ruimte
Selfbehoud - See
Omgewingskennis
Selfbehoud - Water
Selfverdediging
Toerisme
Tuisverpleging
Paraatheid
Verkeersveiligheid
Vuurwapens
Waterredding
Waterveiligheid
Persoonlike finansies
Noodhulp
Noodhulp - Gevorderd
Makkerhulp
Bybelkennis
Christelike weerbaarheid
Gelowe
Godsdiens vandag
Kerkjaar
Manne en vroue uit die Bybel
Waardes
Dienaarleier
Berge
Leierskapvaardighede
Lewensvaardighede
Riviere
Selfverwesenliking
Seremonies
Spanbou
4 x 4 Veldry en Oriëntasie
Veldvernuf
Bonsai
Bouwerk
Byekennis
Elektrisiteit
Entrepreneurskap
Fotografie
Hand- en Naaldwerk
Hommeltuig-vlieg
Joernalistiek
Kampkommunikasie
Kommunikasie
Meskuns
Musiekwaardering
Oewervernuf
Paddaidentifisering
Radio operateur
Roeikunde
Rotsklim
Ruiterkuns
Seilkuns
Skoonheid en sjarme
Snorkelduik
Spyseniering
Strandstudie
Sweepkuns
Tuinbou
Varswaterkunde
Verfwerk
Vierwielmotorfiets
Voëlidentifisering
Werktuigkunde
Wynkennis
Bergfietsry
Boogskiet
Boomidentifisering
Branderry
Ekologie
Elektronika
Fietsryer
Grotte
Handvaardighede
Huishouding
Kaart, kompas en satelliet
Kamplewe
Kuns
Motorbootkunde
Nutsman
Onthaalkuns
Radio amateur
Radiospraak
Rotshengel
Ruimtetegnologie
Seeroeikunde
Seilvernuf
Skubaduik
Soutwaterhengel
Sterrekunde
Strandvernuf
Touwerk
Varswaterhengel
Veldstudie
Veldwagter
Videoredigering
Vliegkuns
Voetslaner
Woestyne